DRAAIER / TURNER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-09-2015 8:36:56 AM
28-10-2015 8:36:56 AM
Upington

Bekende ingeneursinstansie beskik oor n geleentheid vir 'n kandidaat met goeie ondervinding en kennis van alle verskillende tipes draai werk.

DRAAIER

Vereistes:
- Minstens Matriek ondersteun deur 2-4 jaar ondervinding in 'n draaiersposisie.
- Sterk tegniese vaardighede en goeie handvaardigheid
- Goed in 'n span kan funksioneer
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar.