INVORDERINGSKLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-02-2019 7:18:14 AM
28-03-2019 7:30:16 AM
Hierdie prokureursfirma beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese kandidaat met goeie menseverhoudinge om op gelei te word in die volgende posisie:

INVORDERINGSKLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met minstens Matriek en ten minste 1 jaar ondervinding in 'n administratiewe posisie kan aansoek doen
- Tswana en Afrikaans taalvaardig
- Rekenaarvaardig in MS Office
- Bereid wees om te leer