JUNIOR ADMIN KLERK - Centurion Verfied

R 6000 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 28-07-2016 11:57:06 AM
25-08-2016 11:57:06 AM
JUNIOR ADMIN KLERK – Centurion

Aanstelling: Permanent
Ligging: Irene, Centurion, Gauteng
Salaris: R 6000 – R7000
Noodsaaklik: Voltooide Matriek / bestuurderslisensie / Woonagtig naby Centurion

Op soek jong persone met min/geen werksondervinding as Junior Admin Klerk in ‘n gevestigde rekenmeestersfirma in Irene. Moet 100% vlot Afrikaans en Engels (praat, lees en skryf). Aansoekers MOET in Centurion area woon en 'n geldige rybewys hê of aktief besig wees om die rybewys te kry.