KORTTERMYN VERSEKERING ADMIN BEAMPTE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-06-2016 11:15:44 AM
06-07-2016 8:00:16 AM
Bekende makelaar in Upington wat dienste verskaf in korttermyn-/ asook lewensversekering beskik oor die volgende uitdagende geleentheid vir 'n kandidaat wat aan die nodige vereistes voldoen:

KORTTERMYN VERSEKERING ADMIN BEAMPTE
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur bo-gemiddelde administratiewe vaardighede en ten minste 2-3 jaar ondervinding in 'n administratiewe omgewing
- Vorige ondervinding sal in u guns tel
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en e-posse
- Sistematies, akkuraat en goed georganiseerde benadering met die uitvoer van pligte
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Emosioneel-volwasse en positief met gedrewe ingesteldheid

Afskrif van identiteitsdokument en matrieksertifikaat moet asseblief aangeheg word aan die aansoek.