Medies Administrateur/Ontvangs - Cape Town Verfied

Salary Negotiable Cape Town, Western Cape Cape Town, Western Cape more than 14 days ago 06-03-2018 9:12:48 AM
24-04-2018 2:29:11 PM
MEDIESE ADMINISTRATEUR

My klient, n Psigiater in Bloubergstrand, het n pos vir n Praktykbestuurder/Administrateur

Werksure:

Dinsdae, Woensdae & Donderdae vanaf 8 – 5 (Pasiënte)
Vrydae 8 – 1 (Admin)

Pligte behels die volgende:

Pasiënte:

- Afsprake reel
- Ontvangs
- Daaglikse sms-boodskappe vir volgende afsprake
- Uitreik van fakture op Mastermed
- Ontvangs van betaling
- Alle liasering en pasiënt verwante navrae
- Indien van rekeninge by Mediesefondse – minimaal want ‘n kontantpraktyk
- Magtiging by Mediesefondse vir hospitalisasie

Kantoor
- Deur gaan van eposse en beantwoording
- Bestuur van kantoor, skoonmaakdame bestuur en alle aankope
- Tik van Agenda en Notule vir weeklikse vergadering
- Administrasie van DR se kursusse, eposse aan kursusgangers, rekeninge en sertfikate

Finansiëel:

- Alle betalings vir praktyk
- Liasering van bewyse en fakture
- Bankrekonsiliasie elke maand
- PASTEL boekhouding tot Proefbalans
- Byhou van Kleinkas en alle aankope vir praktyk
- Uitreik van fakture op Pastel (DR se kursusse wat sy aanbied)
- Debiteurerekeninge administreer
- SARS efilling kennis
o Salarisberekeninge en oorbetaal van UIF en PAYE
o BTW berekeninge en indien van opgawes
o Uitreik van IRP’s en IT3’s
o PAYE rekonsiliasies elke 6 maande

Vereistes:

Matriek
Pastel ondervinding
Ten minste 5 - 7 jaar ondervinding in n soortelyke pos
Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels
Eie vervoer
Georganiseerd

Salaris: R12 500 (R13 000 na proeftydperk)

Slegs kandidate wat voldoen aan die bogenoemde vereistes kan aansoek doen.

Recruiter: NuCareers