Millwright - Prieska Verfied

Salary Negotiable Prieska, Northern Cape Prieska, Northern Cape more than 14 days ago 25-08-2015 9:22:47 AM
22-09-2015 9:22:47 AM
Prieska

Ons kliƫnt wat verskillende tipe voere vervaardig beskik oor die volgende beskikbare poste vir kandidate met bo-gemiddelde ondervinding en kennis:

MASJIEN MONTEUR (MILLWRIGHT)
(verw. OORM)

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n toepaslike kwalifikasie in die vakteorie
- Verdere vereistes is 'n minimum van 3-5 jaar toepaslike ondervinding
- Sterk tegniese-/ meganiese kennis
- Kode 10 lisensie met PDP
- Bereid wees om skofte te werk