ONDERDELE BESTUURDER OPHT - Upington
Salary Negotiable
Upington, Northern Cape
Upington,
Northern Cape
more than 14 days ago
19-05-2015 8:40:45 AM
16-06-2015 8:40:45 AM
Upington
Ons kliënt, ? gevestigde onderneming in Upington wat spesialiseer in auto- elektriese herstelwerk, beskik oor ? loopbaangeleentheid vir hardwerkende, goed georganiseerde en sistematiese persoon as:
ONDERDELE-BESTUURDER
Pligte:
- Die volle bestuur van die onderdele afdeling wat hoofsaaklik sal insluit instandhouding van voorraadvlakke, verkope aan kliënte, uiteensit van onderdele op werkskaarte, nagaan van bestellings met ontvangs asook die prys daarvan.
Vereistes:
- Matriek, ondersteun deur 3-5 jaar ondervinding in ? onderdele afdeling
- Rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel
- Die vermoë om onafhanklik en onder druk te werk
- ? Geldige rybewys
- Kennis van auto-elektriese onderdele sal in u guns tel.
'n Onderhandelbare vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ondervinding word aan die pos gekoppel.