PERSOONLIKE ASSISTENT VIR HOOFBESTUUR/ADMINKLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 07-12-2016 8:58:39 AM
03-01-2017 8:06:50 AM
Hierdie gevestigde tafeldruifboerdery bied die volgende uitdagende geleentheid aan ? dinamiese, energieke persoon in hul hoofkantoor as:

PERSOONLIKE ASSISTENT VIR HOOFBESTUUR/ADMINKLERK
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Goed georganiseerde, presiese persone met toepaslike tersiêre kwalifikasie, ondersteun deur ten minste 5 jaar ondervinding verkieslik in ? soortgelyke boerdery opset
- Goeie rekenaarvaardigheid in Word, Excel en Pastel.
- Deeglike kennis van kantooradministrasie
- Goeie menseverhoudings en bo-gemiddelde kommunikasievaardighede.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
- Voorbereiding van krediteure en rekonsiliasies van betalings
- Aanvra van kwotasies asook plaas en opvolg van bestellings
- Administrasie van pakmateriaal en beheer en opsom van realisasies van die pakprogram gedurende oestyd.
- Magtiging van bestelnommers
- Kontroleer voorraad program
- Hantering van kragkaartjies
- Ontvangs en algehele kantoor administrasie.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel, volgens kwalifikasies en ondervinding.

Diensaanvaarding: Februarie 2017