PILATES STUDIO ONTVANGSDAME - Pretoria
R
10000
per month
Pretoria, Gauteng
Pretoria,
Gauteng
more than 14 days ago
30-10-2014 2:08:57 PM
27-11-2014 2:08:57 PM
PILATES STUDIO ONTVANGSDAME
Noodsaaklik:
1. Blanke dame, ouderdom 35 – 50 jaar.
2. Volwasse, gevestigede en stabiele dame wat onafhanklik kan werk.
3. Moet ‘n passie hê vir die fiksheid industrie.
Aanstelling: Permanent
Ligging: Moreleta Park, Pretoria-Oos, Gauteng
Salaris: R 8 000 - R10 000+ (onderhandelbaar)
Algemene ontvangs plige.
Maak afsprake vir klasse.
Beantwoord telefoon, hanteer navrae, maak afsprake, neem boodskappe, hanteer versoeke Verwelkom kliënte.
Bespreek studio tye vir afrigters.
Sien om na netheid van ontvangs sowel as studio.
Bemarking van die studio.
Algemene administatiewe pligte.
Vorige Pastel ondervinding slegs ‘n aanbeveling.
Opsoek na ‘n volwasse, gevestigede en stabiele dame wat onafhanklik kan werk.