SOUTPANBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 31-01-2018 8:12:53 AM
01-03-2018 10:53:25 AM
Hierdie dinamiese organisasie in die sout bedryf benodig 'n ervare bestuurder om by hul Kalahari Soutpan naby Askham aan te sluit.

SOUTPANBESTUURDER
KALAHARI OMGEWING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 5-10 jaar ondervinding in 'n soortgelyke posisie
- Kandidaat moet onafhanklik kan funksioneer en eie inisiatief kan neem
- Basiese tegniese-/ meganiese kennis en ondervinding oor beskik om masjinerie en toerusting te kan instand hou en herstel.
- Basiese administratiewe vaardighede
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Toepaslike lisensie
- Bereid wees om buite Upington te woon en werk

Pligte gaan insluit:
- Administratiewe take bv. rekordhouding van hoeveelheid sout, reƫnval, diesel verbruik ens.
- Instandhouding en herstelwerke op die masjiene en toerusting
- Bestuur van personeel

Salaris is onderhandelbaar en verblyf op die pan sal ingesluit wees by die pakket.