TAKBESTUURDER ( verw. MTN) - Nieuwoudtville Verfied

Salary Negotiable Nieuwoudtville, Northern Cape Nieuwoudtville, Northern Cape more than 14 days ago 13-03-2018 9:35:39 AM
03-05-2018 1:34:03 PM
Hierdie Landbou maatskappy beskik oor die volgende geleenthede vir kandidate met bestuursondervinding in die volgende areas:

TAKBESTUURDER ( verw. MTN)
NIEUWOUDTVILLE

Vereistes:
- Minimum Graad 12 kwalifikasie met ten minste 5 jaar bestuursondervinding in die kleinhandel sektor
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Eie inisiatief kan neem in die daaglikse bestuur van die tak in lyn met maatskappy reƫls en regulasies
- Rekenaarvaardig in MS Office

Pligte gaan insluit:
- Winsgewende bestuur van betrokke winkel
- Begrotingsbestuur
- Voorraadbestuur
- Koƶrdinering, motivering en bestuur van personeel
- Bestuur van veiligheidstandaarde
- Uitbreiding van markaandeel
- Promosiebestuur