TERREINOPSIGTER (JBT) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-05-2017 10:42:38 AM
13-06-2017 10:42:38 AM
Hierdie primêre skool in Upington, beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met 'n positiewe lewensingesteldheid om diens so spoedig moontlik te aanvaar as:

TERREINOPSIGTER
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur goeie kennis van bou-, loodgieter en elektriese werke asook herstelwerke van terrein
- Goeie kommunikasie-, asook menseverhoudinge
- Geldige bestuurslisensie, Kode 14 + PDP sal voorkeur geniet
- Oor die vermoë beskik om opleiding aan arbeid te verskaf
- Verantwoordelike ingesteldheid teenoor gereedskap

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Algemene herstelwerke op terrein
- Voorbereiding van sportvelde en krieketbane
- Bestuur van beroepsveiligheidstandaarde
- Handhawing van goeie arbeidsverhoudinge