TOONBANK KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-04-2015 10:20:08 AM
13-05-2015 6:33:26 AM
Upington

Bekende instansie wat spesialiseer in die verkope en installering van motor-, en huisglas beskik oor die geleentheid vir 'n energieke kandidaat wat onder druk effektief kan funksioneer om deel te vorm van hul uiters suksesvolle span as:

TOONBANK KLERK

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 2 jaar ondervinding in 'n kliëntediens omgewing
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office
- Beskik oor 'n geldige rybewys

Diensaanvaarding 01 Junie 2015.