Vloer Bestuurder - Prieska Verfied

Salary Negotiable Prieska, Northern Cape Prieska, Northern Cape more than 14 days ago 04-03-2015 8:59:16 AM
01-04-2015 8:59:16 AM
Prieska

Ons kliënt wat betrokke is by die vervaardiging van verskillende voere bied die geleentheid aan 'n dinamiese kandidaat wat verantwoordelik sal wees vir die pakhuis vloer en produksie spanne.

Die ideale kandidaat moet goeie menseverhoudings hê en hou daarvan om met mense te werk.
Die pos samestelling behels 90% mense en 10% admin.

VLOER BESTUURDER

Vereistes:
- Minstens Matriek met ten minste 2-5 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos of omgewing.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge beskik met die vermoë om algemene werkers positief te kan inspireer en sodoende produksie te verhoog
- Vlot wees in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardig wees in MS Office
- Bereid wees om skofte te werk
- Geldige kode 8 lisensie beskik en sober gewoontes handhaaf.

Pligte wat persoon sal moet verrig:
- Mense gaan haal en terug bring voor en na skofte
- Kliënte diens: kandidaat sal moet sorg dat vragmotors en klein verkope spoedig gelaai word
- Voorraad kontrole en kwaliteit beheer
- Voorraad moet daagliks gekontroleer word
- Voorraad gebruik moet gebalanseer word met met produksie
- Uitboek van stowwe soos "premixes"
- SOP in stand hou
- "Retention samples" trek en ontleed
- Aflaai van grondstowwe administrateur
- Kwaliteit van grondstowwe kontroleer

Gemiddelde vergoedingspakket word aangebied met 'n kommissie struktuur wat bereken word ten opsigte van kommissie.

Voorkeur sal aan kandidate van die omgewing gegee word.