Voorraad Kontroleur - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 04-03-2015 8:29:34 AM
01-04-2015 8:29:34 AM
Upington

Ons kliënt, ? nasionale verskaffer van bekende handelsnaam produkte soos CAT, Lemaitre, Bronx en Jonsson aan die mynbou-, landbou- en nywerheidsektore sedert 1952 met takke landswyd, beskik oor die volgende uitstekende loopbaan geleentheid vir ‘n selfgedrewe en entoesiastiese persoon wie streef na uitnemendheid om aansoek te doen.

VOORRAAD KONTROLEUR

Vereistes:
- Minstens Matriek met 3-5 jaar toepaslike ondervinding
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Sterk organiseringsvaardighede en bereidwilligheid om te huidige stelsels te verbeter
- Rekenaarvaardigheid in Pastel, MS Office programme, internet gebruik en eposse
- Vlotheid in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisensie- Kode 8
- Oor goeie menseverhoudinge besit en span werkers in stoor positief kan inspireer sodat take met verantwoordelikheid uit gevoer kan word
- Volle beheer van stoor kan neem, weeklikse verslaggewing kan gee