Voorraad Kontroleur - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-03-2015 9:35:14 AM
24-04-2015 9:35:14 AM
Upington

Bekende plase in die omgewing bied die geleentheid aan goed georganiseerde kandidate met toepaslike ondervinding om deel te vorm van hul span.

VOORRAAD KONTROLEUR

Vereistes:
- Minstens Matriek ondersteun deur 2-3 jaar toepaslike administratiewe ondervinding
- Goeie rekenaarvaardigheid in Pastel, MS Office
- Vlotheid in Afrikaans en Engels
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge
- Bereid wees om te leer en volle verantwoordelikheid van die afdeling te neem