WERKSWINKEL BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-04-2015 6:32:50 AM
29-04-2015 6:32:50 AM
Upington

Bekende nasionale motorhandelaar met verskeie takke in Suid- Afrika bied die geleentheid aan 'n dinamiese, energieke kandidaat met die ingesteldheid op kliëntediens om aansoek te doen in die beskikbare betrekking:

WERKSWINKEL BESTUURDER

Vereistes:
- Matriek met 'n minimum van 2-5 jaar ondervinding in 'n werkswinkel of soortgelyke omgewing
- Kennis van die verskillende vertakkings binne die motorhandel, maar veral tegniese kennis
- Gesonde menseverhoudings met goeie kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
- Die winsgewende bestuur van die werkswinkel
- Koördinering van werksvloei in die werkswinkel wat advies aan vakmanne en kliënte insluit
- Begrotingsbeheer
- Volhoubare verhoging van die handelaarskap se CSI
- Koördinering en motivering van personeel