LONEKLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-07-2020 7:41:25 AM
22-07-2020 6:26:33 AM
Hierdie gevestigde boerdery wat spesialiseer in die produsering van top gehalte tafeldruiwe & sitrus vir die uitvoermark, beskik oor die volgende uitdagende posisie :

LONE KLERK (HALFDAG)
VERW. MDLK
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke van goed georganiseerde en presiese individue met minimum matriek ondersteun deur minstens 3-5 jaar ondervinding in die doen van lone, verkieslik in die
landboubedryf word ingewag.
- Goeie rekenaarvaardigheid in verkieslik Donkerhoekdata en MS Office.

Die suksesvolle persoon sal hoofsaaklik, direk onder hoofbestuur, verantwoordelik wees vir:
- Doen van lone
- Algemene administrasie
- Personeeladministrasie
- Dataprossesering en kostetoedelings
- Administrasie van gehaltebestuurstelsels.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel.

Stuur CV, met verwysing MDLK, voor 10 Julie 2020