LONEKLERK(OLKK) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 06-02-2020 9:43:24 AM
03-03-2020 7:31:09 AM
Hierdie gevestigde rolspeler in die uitvoer-tafeldruif bedryf beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n hardwerkende, goed georganiseerde persoon, as:

LONEKLERK
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van dinamiese, energieke individue met bo gemiddelde syfer- en rekenaarvaardigheid in, Donkerhoek Data en TMS.
- Minimum 3-5 jaar ondervinding in die hantering van lone en personeeladministrasie
- Algemene administrasie, verkieslik in 'n landbou omgewing.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede

Pligte sal ondermeer behels:
- Hantering van lone
- Personeeladministrasie
- Algemene administrasie.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel, eie aan die bedryf, volgens kwalifikasies en ondervinding.

Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.

Rig u volledige CV voor 10 Februarie 2020 met verwysing OLKK